13 April 2020 Wat vat jy saam?

13 April 2020 Wat vat jy saam?

1 0 hace 9 meses
Wat vat jy saam? Waarheen jy gaan bepaal wat jy gaan stamvat asook die waarde wat jy heg aan sekere dinge. As ek en jy besef dat ons niks aardse goed kan stamvat hemel toe nie, waarom maal ons dan so baie dinge bymekaar wat net hier gaan agterbly? Dan besef 'n mens hoe waar dit is wat Jesus sê; "maak liewer vir julle skatte bymekaar waar mot en roes dit nie kan verniel nie." Waarheen is jy op pad? Shalom

Autor

Síguenos en Facebook